"Heel" Tekst
"Heel" ima stihove na zulu, afrikaans jeziku.
Značenje "Heel" dolazi iz zulu, afrikaans jezika i trenutno nije pretvoreno u engleski prijevod.
©️ Spoegwolf (PTY) LTD, 2024
Eindbestemming Album nou op alle digitale platforms.
Vervaarding deur Spoegwolf
DOP: Ewaldt Verster
Editing & Color: Ewaldt Verster
Assistant: Frits Visser
Spoegwolf is
Danie du Toit
Chris von Wielligh
Albert van der Merwe
Moskou du Toit
Heel
Original Song & Lyrics by Danie Du Toit.
Music & Arrangement by Spoegwolf.
Lyrics:
Jy sê ek het genoeg gedrink
liefie ek is bang om te dink
ek's bang ek rafel oor jou
rafel oor jou uit
jy sê hey jy
jy’s heel genoeg vir my
ek dra jou ring van laatmiddaggoud
En warm aande
daar's 'n kind in ons huis
diamte lagtrane
dis om sterre in jou hand te hou
om iemand te lewe
dis te groot vir nou
ek lag maar ek bewe